ATLETIEKUITSLAE VRYDAG 3 FEBRUARIE 2012 (TUISBYEENKOMS)

Hiermee die beste uitslae tydens die tuisbyeenkoms van 3 Februarie 2012

Beste prestasies

Marco Fick S O/17 HS 1,85m
Monique van Vuuren D O/19 VS 5,34m
Mario du Plessis S O/19VS 6,59m
Celeste Nagel D O/17 3000m 11m 48,4
Mari-Lee Davis D O/17 Gewig

D O/17 Diskus

9,90m

32,09m

Morné Kok S O/19 3000m 13m 27,3
Deidré Bothma D O/19 3000m 13m 12,0
Gihard Visagie S O/16 Gewig

S O/16 Diskus

14,06m

43,10

Jeandene Malan S O/14 VS 5,42m
Ralton October S O/16 VS 6,43m
André Bezuidenhout S O/15 Diskus 45,23m
Melissa Lombaard D O/15 Spies 31,76m
Ryan van Onselen S O/17 Spies 50,79m
Ashley Lindewal S O/16 400mH

S O/16 110mH

61,7s

15,8s

Clive Davis S O/14 300mH

S O/14 100m

S O/14 100mH

S O/14 200m

42,80s

11,7s

14,7s

24,4s

WaldoEsterhuizen S O/17 Gewig 13,36m
Ralph van Vuuren S O/15 VS 5,53m
Steven du Plessis S O/17 VS 6,57m
Vian Pretorius S O/19 Spies 49,44m
Ivan Chapman S O/14 800m 2m18,2
Minette van der Westhuizen D O/17 800m

D O/17 11500m

2m26,4

5m21,6

Sonja Seyffert D O/19 800m

D O/19 1500m

2m39,9

4m44,4

Stefani van Niekerk S O/16 VS 5,37m
Mike Riley S O/19 Gewig

S O/19 Diskus

13,26m

37,54m

Lené van Jaarsveld D O/14 100m

D O/14 200m

D O/14 400m

13,7s

25,7s

68,2s

Justin Bhana S O/16 100m

S O/16 200m

10,9s

22,9s

Tshepo Mooki S O/19 100m

S O/19 200m

S O/19 400m

10,8s

22,69s

51,6s

Elizabith Loots D O/16 HS 1,45m
RenoPothas S O/16 HS 1,65m
Armand Goosen S O/17 DS 12,64m
Kyle van Huysteen S O/15 400m 58,5s

 

ALGEHEEL BESTE PRESTASIES:

Junior Baan Atleet (D) Lené van Jaarsveld
Junior Baan Atleet (S) Clive Davis

FLORRIE FOKUS 2 FEBRUARIE 2012

Florrie Fokus_2 Feb 2012_web

LEGALLY BLOND MUSIEKBLYSPEL

 

 

Hoërskool Florida voer vanjaar die musiekblyspel “Legally Blond” op in die Pro Musica Teater vanaf 18 April 2012 tot 21 April 2012.

 

Die welbekende film “Legally Blond” is verlede jaar verwerk as ’n musiekblyspel en is sopas in Broadway opgevoer. Hoërskool Florida is so bevoorreg om eerste in Suid-Afrika te wees met die opvoer van hierdie blyspel. Ons stel graag hierdie produksie bekend aan die publiek van Suid-Afrika.

 

Die produksiespan is as volg:

 

Regisseur: Me. Hesta van Straten

 

Produksiebestuurder: Me. Lina le Roux

 

Musikale direkteur: Mnr. Marten van Wyk

 

Choreograaf: Me. Danit Bukris

Florrie Fokus 26 Januarie 2012

26 Jan 2012 Web

3 MAART 2012 – BOBBY & KARLIEN VAN JAARSVELD

Bobby en Karlien van Jaarsveld gaan op Saterdag 3 Maart by Hoërskool Florida se buitelug verhoog optree.

Maak seker jy koop nou reeds jou kaartjies by die kafeteria.

Toegang:  R100 per persoon en kinders onder 10 is gratis!

Moenie hierdie geleentheid misloop nie… kosstalletjies, biertuin en baie goeie vermaak!

Florrie Fokus 19 Januarie 2012

19 Jan2012_web

AANBOUING BY DIE ADMINISTRATIEWE KANTOOR

Die groot projek van die jaar begin binne twee weke wanneer die administratiewe kantoor en vooraansig van die skool ‘n groot verandering ondergaan.  Hierdie projek behoort sowat 6 maande te duur – ek vra by voorbaat verskoning vir die ontwrigting en moontlike ongerief. 

Die kantoor sal na die hotelskool, en omliggende area skuif.  Daar sal duidelike aanwysings wees om u te help.

Vir die duur van die projek gaan die hoofhek slegs toeganklik wees vir die kontrakteur en sy werkers.  Die hek in Havengastraat sal oop wees vir die publiek en besoekers.  Ongelukkig sal parkering soggens, en veral smiddae, vir ouers, wat binne die terrein vir hul kinders wag, beslis nie moontlik wees nie.  U samewerking in dié verband sal baie waardeer word.

PERSONEEL

Die volgende nuwe personeel word hartlik by ons verwelkom:

 

Naam Vakgebied
Mnr. Eugene Jonker Tegnologie en Lewensoriëntering
Mnr.Dewald Botha Lewenswetenskappe
Mej. Minette Venter RTT en Rekeningkunde
Mnr.Wi-André Erasmus Lewensoriëntering
Mev. Natalie Janse van Rensburg Geografie en SW
Mnr. DeWet Steyn Lewensoriëntering (sport)
Mej. Anké Luus Wiskunde
Mev. Jolette Beneke Wiskunde
Mev. Audrey Roets Engels
Mej. Lindrie van Heerden Afrikaans en Lewensoriëntering

 

Al die bogenoemde persone word net die beste toegewens.  Mag u elkeen die warmte en vriendelikheid van die Florrie-gemeenskap ervaar en beleef.

Florrie Fokus 10 November 2011

Florrie Fokus 10 Nov 2011_web

Florrie Fokus 3 November 2011

Florrie Fokus 3 Nov web

Florrie Fokus 27 Oktober 2011

27 Okt Web

TOASTMASTERS 2011

Verlede week (11 – 13 Oktober) is die jaarlikse Toastmasters Jeugleierskapkursus by ons skool aangebied deur mnr. Fritz Duminy.  Die kursus is deur 15 leerders bygewoon.  Die leerders het hulle almal uitstekend van hul taak gekwyt.  Die volgende leerders het eerste plekke behaal in hul onderskeie kategorieë:

  • Beste impromptu spreker:  Rohan van der Merwe
  • Beste voorbereide spreker:  Jaco-Maartin Pieterse
  • Beste evalueerder:  Markus Janse van Rensburg
  • Algehele wenner:  Markus Janse van Rensburg

 

Deelnemers:

Jaco-Maartin Pieterse gr. 10                       Alicia Potgieter gr. 10          Mackie Steyn gr. 8

Markus Janse van Rensburg gr. 11            Melissa Taljaard gr. 11         Karien van Biljon gr. 11

Rohan van der Merwe gr. 11                       Alecia Roome gr. 10            Rickus Kruger gr. 11

Willem Maritz gr. 10                                      Elizka Ivey gr. 9                     Carmi Steyn gr. 9

Pieter van der Merwe gr. 9                          Jancke Moeken gr. 9            Werner Labuschagne gr. 9

PRESTASIES

Hendré Saayman (gr. 9) het vanjaar reeds twee keer goud in SA-Kompetisies in stoei behaal.  Hierdie prestasie het hy behaal in die Grieks-Romeinse SA’s as O/15 en later in die Vrystyl as O/17.  Baie geluk, Hendré!

TOP 20-ATLETIEK

Baie geluk aan ons atlete wat aan hierdie byeenkoms in Naboomspruit deelgeneem het (sien uitslae elders).  Daar is talle puik prestasies behaal, met Justin Bhana die beste.  Hy word aangewys as die beste naelloper.  Die seuns eindig algeheel 13de en die dogters algeheel 24ste (daar het 42 spanne deelgeneem).  Baie dankie aan die afrigters, spanbestuurders en ander personeel betrokke.

 

Dit is verblydend om te sien dat ’n groot aantal van ons atlete reeds aan die oefen is.  Dit is baie positief en voorspel ’n goeie nuwe seisoen. 

Die beste uitslae behaal tydens die Top 20-byeenkoms te Naboomspruit is soos volg:

 

Naam Item Afstand Tyd Plek Behaal ABSA-Punte
Elizabith Loots Diskus 32.88 3 875
Stefani van Niekerk 200m

Verspring

26.89

4.98

6

2

801

854

Minette vd Westhuizen 800m

1500m

2:20:12

4:50:89

3

2

845

834

Moniquevan Vuuren Verspring 5.34 2 846
Juan Basson Diskus 38.71 9 860
Andre Bezuidenhout Diskus 38.14 10 844
Byron Olkers 100m

200m

11.47

24.30

12

14

957

914

Justin Bhana 100m

200m

10.62

22.14

1

1

1092

1019

Ralton October 100m

200m

11.00

23.76

9

13

983

827

Andy Venter 100m

100m hekkies

10.92

13.65

4

5

1003

924

Gihard Visagie Diskus 50.88 4 1026
Marco Fick Hoogspring 1.80 7 849

 

Florrie Fokus 20 Oktober 2011

Florrie Fokus_20 Okt web