Archive for May, 2008
Tuesday, May 20th, 2008
REKENAAR-OLIMPIADE 2008 Die eerste rondte van die Standard Bank Rekenaar-olimpiade het alreeds vir IT-leerders plaasgevind. Die vraestel het bestaan uit meervoudige teoretiese vrae. Baie geluk aan die volgende leerders wat onder die top 3-leerders vir die Junior- (graad 9) en Senior-afdeling (graad 10-12) van Florries was: Junior-afdeling:
Ruaan Klem (Gr. 9)
Pieter Erasmus (Gr. 9)
Emile du Toit (Gr. 9)
Senior-afdeling:
Armandt de Villiers (Gr. 11)
Jacques le Roux (Gr. 11)
Emcé van Zyl (Gr. 11) Die top 3 leerders van elke afdeling, ontvang elkeen ‘n sertifikaat. Die tweede rondte vind op Vrydag 30 Mei plaas. Vir dié rondte word ‘n rekenaar benodig en in enige rekenaartaal (bv. Delphi, Java, VisualBasic, C, C++ of Python) geprogrammeer. Hierdie rondte bestaan uit ‘n Junior- (Gr. 9 en 10) en Senior-afdeling (Gr. 11 en 12), wat verskillende vraestelle behels. Dit sal 2 uur lank duur. Leerders wat nie aan die eerste rondte deelgeneem het nie, mag aan dié rekenaar-olimpiade deelneem.
Posted in Ander, Uitslae | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
WESRAND-SKAAKPROEWE Die West Rand Junior Chess Association (WRJCA)-skaakproewe het die naweek van 9-10Mei by Laerskool Roodekrans plaasgevind. Van ons Florries-skaakspelers het uitstekend gevaar om hiér die Wesrand-skaak O/20 en O/16-spanne te haal. Baie geluk aan Dirk Bakker (1ste plek O/20), John-Michael Walker (2de plek O/20), Riaan Steyn (5de plek O/20) en Steven Joubert (1ste plek O/16) D12-SKAAKLIGA Vrydag 16 Mei het Florries se skaakspan pragtig presteer en ver gewen met 16-0 teen Die Burger. Baie geluk aan die volgende spelers wat deel was van dié wenspan:Dirk Bakker, Laetitia van Wyk, Ian Cawood, Gerdus Benade, Steven Joubert, John-Michael Walker, Jaco Swanepoel en Riaan Steyn.
Posted in Skaak, Uitslae | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
BODENTROFEE 2008 - O/15-SEUNSHOKKIE Die O/14’s het met mannemoed die valbyl oor hul koppe afgeweer en 7de uit 16 skole geëindig in die B-afdeling. Hulle het Sondag die finaal 2-1 gewen tydens die strafhoukompetisie en Helpmekaar so in die 8ste plek ingedruk. Wicus Bonnet het met ‘n oopgeslaande oog die 3de wedstryd gespeel voordat hy huis toe is vir steke. Baie dankie aan hul afrigter, Marnus van Staden
Posted in Hokkie - Seuns, Uitslae | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
Waide Jooste het aan die volgende atletiekbyeenkomste deelgeneem:
- Afrika Kampioenskappe te Germiston
- 1ste plek 100m 10.75s finaal (10.55 in semifinaal met nuwe rekord)
- 4de plek 200m finaal
- 1ste plek aflos
- 1ste plek medley aflos
- Suider-Afrika Kampioenskappe te Universiteit van Pretoria
- 1ste plek 100m (10.66s)
- 2de plek 200m (21.64s)
- 1ste plek medley aflos
Posted in Atletiek, Uitslae | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
SEUNSHOKKIE TEEN THE HILL
| Span |
Uitslag |
Opponente |
| O/16 |
wen |
4-0 (The Hill) |
| 1ste |
wen |
1-0 (The Hill) |
| O/16 |
wen |
3-0 (Bastion) |
| 1ste |
wen |
1-0 (Bastion) |
Posted in Hokkie - Seuns, Uitslae | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
MUURBALUITSLAE
| |
Florida |
Opponente |
| Seuns O/16A |
5 |
1 (Jubilee) |
| Seuns O/16B |
5 |
1 (Allen Glen) |
| Seuns O/16B |
0 |
6 (La Salle) |
| Seuns O/16C |
1 |
5 (Jubilee) |
| Seuns O/16C |
0 |
6 (Allen Glen) |
| Seuns O/19B |
4 |
2 (Allen Glen) |
| Dogters O/16A |
1 |
5 (Roodepoort) |
| Dogters O/16B |
6 |
0 (Bastion) |
| Dogters O/19B |
4 |
2 (Monument) |
Posted in Muurbal, Uitslae | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
CON SPIRITO Veels geluk, Spieries, met jul 80% én eerste plek by die Streek-kompetisie! Julle maak ons baie trots! Die Provinsiale kompetisie vind dié week plaas. Gaan geniet elke oomblik van die revue!Sterkte aan juf. Audrey en juf. Philanda en hul formidabele span vir die laaste optredes. Ons is trots op julle!
Posted in Koor (Conspirito), Kultuur | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
HOKKIEUITSLAE TEEN HOëRSKOOL BASTION
| O/14A |
wen |
1-0 |
| O/14B |
wen |
2-1 |
| O/15A |
verloor |
1-2 |
| O/16A |
wen |
2-0 |
| 2de |
wen |
2-1 |
| 1ste |
wen |
4-1 |
Baie geluk aan al die spelers!
Posted in Hokkie - Meisies, Uitslae | No Comments »
Tuesday, May 20th, 2008
NETBALUITSLAE Die volgende netbalspelers presteer as volg: O/15-GSS Span: Simónn Kleynhans Zelda Olivier Choeminey Barends O/17-verteenwoordigers vir D12:Wilmé Olivier Marinet KrugerChantell Pheiffer Thalia BothmaMaryna de Beer Monique Malan O/19-GSS SpanTia MarxSan-Marie Schlebusch Baie geluk aan al die spelers! D12-NETBALUITSLAE Uitslae van die D12-liga wedstryd tussen Hoërskool Florida en Florida Park is as volg:
|
Span
|
Florida |
Florida Park |
| O/14A |
19 |
2 |
| O/14B |
14 |
4 |
| O/15A |
29 |
1 |
| O/15B |
23 |
0 |
| O/17A |
26 |
2 |
| O/19A |
55 |
2 |
Posted in Netbal, Uitslae | Comments Off
Monday, May 12th, 2008
SEUNSHOKKIE Die O/15 en O/16 distrikstoernooi op Sondag 12 Mei het as Suid-Gautengproewe gedien. Drie O/16-spelers – Bernard Mol, Brendan Diamond en Piet van der Merwe, en een O/14-speler, Wicus Bonnet, is deur na die volgende rondte proewe waar ‘n Gautengspan gekies gaan word. Baie geluk! SEUNSHOKKIE TEEN HELPMEKAAR
| O/14 |
verloor |
0-4 |
| O/16 |
wen |
5-0 |
| 1ste |
wen |
1-0 |
Posted in Hokkie - Seuns, Uitslae | No Comments »
Monday, May 12th, 2008
MUURBAL UITSLAE
| |
Florida |
Opponente |
| Seuns O/16A |
1 |
5 (Allen Glen) |
| Seuns O/16B |
5 |
1 (Allen Glen) |
| Seuns O/19A |
5 |
1 (Allen Glen) |
| Seuns O/19B |
2 |
4 (La Salle) |
| Dogters O/16A |
5 |
1 (Florida B) |
| Dogters O/19A |
6 |
0 (Allen Glen) |
| Dogters O/19B |
2 |
4 (Noordheuwel) |
Posted in Muurbal, Uitslae | No Comments »
Monday, May 12th, 2008
HOKKIELIGA-UITSLAE TEEN HOëRSKOOL MONUMENT
| O/14A |
verloor |
0-2 |
| O/14B |
gelyk |
1-1 |
| O/15A |
wen |
4-1 |
| O/15B |
verloor |
1-2 |
| O/16A |
verloor |
0-3 |
| O/16B |
verloor |
1-2 |
| 2de |
verloor |
0-1 |
| 1ste |
verloor |
1-2 |
Aan al die dogters wat deelgeneem het, baie dankie vir julle harde werk en goeie sportmansgees.
Posted in Hokkie - Meisies, Uitslae | No Comments »
Monday, May 12th, 2008
D12-SKAAKLIGA Vrydag, 9 Mei het Florries se skaakspan uitstekend met 16 – 0 teen La Salle College gewen. Baie geluk aan die volgende spelers wat deel was die dié wenspan:Dirk Bakker, Ian Cawood, Gerdus Benade, Steven Joubert, John-Michael Walker, Emcé van Zyl, Riaan Steyn en Klaasie Vermeulen.
Posted in Skaak, Uitslae | No Comments »
Monday, May 12th, 2008
D12-NETBALUITSLAE · Uitslae van die D12-liga wedstryd tussen Hoërskool Florida en Westridge is as volg:
| Span |
Florida |
Westridge |
| O/14A |
54 |
2 |
| O/14B |
34 |
5 |
| O/15A |
58 |
4 |
| O/15B |
45 |
1 |
| O/16A |
43 |
8 |
| O/17A |
38 |
18 |
| O/19A |
60 |
7 |
Posted in Netbal, Uitslae | Comments Off
Thursday, May 8th, 2008
D12-SKAAKLIGA Op Vrydag, 25 April, het Florries se skaakspelers besonder goed in die D12-skaakliga by Allen Glen gevaar. Ons skaakspan het met Allen Glen afgereken met 13 punte teen 3. Elke speler het 2 wedstryde gespeel. Anton Lombard, Gerdus Benade, Steven Joubert, John-Michael Walker en Riaan Steyn het al hulle wedstryde gewen. Dirk Bakker en Laetitia van Wyk het albei een wedstryd gewen en een wedstryd gelykop uitgespeel. Baie geluk aan al ons spelers wat punte verdien het en ons sien uit na nog meer uitstekende resultate tydens die res van ons liga.
Posted in Skaak, Uitslae | No Comments »