Archive for February, 2009

Musiek

Tuesday, February 17th, 2009

Loandi Richter (perkussie) en Elizabeth Sonnekus (viool 1) is gekies as lede van Simfonia Juventi.  Baie geluk!  Hierdie orkes bestaan uit 91 leerders van oral uit die noordelike provinsies. 

Skyfskiet Nasionale Span

Tuesday, February 17th, 2009

Daar doen ons skuts dit weer!  Heystek Grobler en Anzel van der Vyver verwerf SAARA kleure.  Van harte geluk, Heystek en Anzel, julle is sterre!  Mev. Annerien Snyman verdien ook komplimente vir haar toewyding en afrigting.

Muurbal 13, 14 Feb

Tuesday, February 17th, 2009

Wenners:

O/16 Dogters                 Karen de Kooker

O/16 Seuns                   Juan Jooste

O/19 Dogters                 Thalia Bothma

O/19 Seuns                   Eckhardt Blake