Archive for May, 2009

MUURBALUITSLAE

Tuesday, May 12th, 2009

 

 

Florries

Punte Behaal

Opponent

30 APRIL

Gauteng-Suid Liga

 

O/16

8

11

Parktown

Florries speel gelykop maar verloor met 14 wedstryd punte

4 MEI

Gauteng-Suid Liga

 

O/14

14

5

KES

Wesrand Liga Dogters

O/19A

5

1

Florida O/19B

Wesrand Liga Seuns

O/19A

1

5

Allen Glen

 

O/19C

4

6

Monument

7 MEI

Gauteng-Suid Liga

O/14

13

5

Bryanston A

 

O/14

15

4

Bryanston B

 

O/19

6

12

KES

8 MEI

Gauteng-Suid Liga

O/16

6

12

St. Johns A

Wesrand Liga Dogters

O/16A

5

1

Noordheuwel

Wesrand Liga Seuns

O/16A

6

0

Allen Glen

 

O/16B

5

1

Noordheuwel B

 

O/16C

4

2

Jubilee

 

O/16D

1

5

Krugersdorp

 

ATKV REDENAARS

Tuesday, May 12th, 2009

Baie geluk aan die volgende 3 leerders wat deurgedring het na die halfeindrondte van die ATKV-redenaars.  Dit is voorwaar ‘n spoggerige prestasie om 3 leerders in die semi-finaal van ‘n landswye kompetisie te hê.

Wilmé Olivier (gr. 12)

Paul Maritz (gr. 11)

Markus van Rensburg (gr. 9)

Die halfeindrondte vind op 22 Mei op die Universiteit van Noordwes se kampus in Vander-bijlpark plaas.

Baie sterkte.