Archive for October, 2009

KRIEKET UITSLAE

Monday, October 26th, 2009

Span

Telling

Beste Kolwers

Beste Boulers

Wenspan

Florries O/14

Semi-finaal

VS

Maragon

188/9

80/10

Erwin Harris 42

Brandon Rieck 31

Steven du Plessis 25

Erwin Harris 5/7/5

Tian Botha 1/24/5

Florries wen met 108 lopies. Baie geluk!

Tweede span

Semi-finaal

VS

Roodepoort

127/10

96/10

Armand Cronje 37

Juandre Barnard 26

Roan Perreira 4/15

Florries wen met 31 lopies. Baie geluk!

PRESTASIES

Monday, October 26th, 2009

· Miya Momberg (gr. 8) het halwe kleure ontvang van die Wesstreek rakende Perdeskouspring. Baie geluk.

· Gielie Nel (gr. 11) het vanjaar weer sy Wes-Gauteng kleure vir Karate behaal. Hy neem ook deel aan die SA’s in Durban waar hy ‘n goue medalje in kumité behaal. Baie geluk!

· Michelle Viljoen (gr. 8) was deel van die distrik se wenspan wat aan die Provinsiale Natuur- en Skeikunde Olimpiade deelgeneem het. Baie geluk!

GELUKWENSE

Monday, October 19th, 2009

· Baie geluk aan elke Florrie wat met die afgelope prysuitdelingfunksies vereer is vir hul jaar se harde werk. Ek is baie trots op julle.

· Eweneens wil ek die matrikulante komplimenteer met hul netjiese en keurige voorkoms tydens die matriekafskeid. Dit het luister aan die funksie verleen – baie dankie daarvoor.

· Cassie Rossouw (gr. 9) het pas aan die Wêreldkampioenskappe in Tang Soo Do Krygskuns (Karate) in Polo deelgeneem. Hy behaal 1 goue-, 2 silwer- en 4 brons medaljes. Cassie het ook onlangs in Swaardkuns goue medaljes op die Wêreldkampioenskappe behaal. Hy is met ander woorde ‘n dubbele wêreldkampioen. Skitterend, Cassie.

· Danika Stevens (gr. 8), Nadine Parker (gr. 11) en Jaco Eloff (gr. 11) het die afgelope naweek vir SA aan die Statebond se Karatekampioenskappe deelgeneem (22 lande het deelgeneem). Jaco behaal goud (in spankata), Nadine brons (in kata) en Danika ‘n silwer- en bronsmedalje (in kumité). Van harte geluk!

KRIEKET UITSLAE

Monday, October 19th, 2009

Span

Telling

Beste Kolwers

Beste Boulers

Wenspan

Florries O/16

VS

Maragon

96/10

93 lopies in die 19de beurt

Armand 39

Morné 15

Jacques 4 paaltjies

Corné 2 paaltjies

Florries wen met 3 lopies. Baie geluk!

Skyfskiet Kampioenskappe

Monday, October 5th, 2009

UITSLAE VAN DIE SAARA NASIONALE KAMPIOENSKAPPE – WOLMARANSTAD

Presisie Klas

  • Heystek Grobler het algeheel in die 8ste plek die finale rondte van 10m olimpiese dissipline betree en op die 7de plek uitgestap. Dit besorg hom ook ‘n 3de plek O/20- ouderdomsgroep. In die 3p presisie kompetisie is hy algeheel in die 4de plek.
  • Anzel vd Vyver kompeteer in die dames-afdeling en sy verbeter haar 8ste plek na ‘n 7de plek tydens die finaal. Dit besorg haar ‘n goue medalje vir die O/16-ouderdomsgroep.
  • Jaco vd Vyver en Pieter le Roux het ook deelgeneem.

Sporter Klas

  • Gerhard van Aswegen behaal die algehele 2de plek in die 10m olimpies sporter. In die finaal behou hy die 2de plek. Met 3p sporter is hy egter die algehele wenner!
  • Izelle van Aswegen laat ook nie op haar wag nie en behaal in die 10m sporter 3de plek en in die finaal skuif sy verby na die 2de plek.
  • Nina Grobler het ook in die 10m sporter geskitter en haar 4de plek behou tydens die finaal.

Krieket Uitslae

Monday, October 5th, 2009

Span

Telling

Beste Kolwers

Beste Boulers

Wenspan

Maragon

VS

Florries O/14A

85/10

88/2

Brandon Rieck 42

Marcel Luyt 19

Erwin Harris 5/13/5

Kerwin Luyt 1/9/3

Tian Botha 1/9/3

Florries wen met 8 paaltjies. Baie geluk!

Florries O/14B

VS

Kings High School

128/10

68/10

Brandon Oosthuizen 38

Steven du Plessis 23

Marco J v Rensburg 11

Steven du Plessis 3/10

Brandon Oosthuizen 6/13

Florries wen met 60 lopies. Baie geluk!

Bastion

VS

Florries O/15A

55/10

56/3

Corné van Deventer 14

Kerwin Luyt 13

Cassie Rossouw 10

Morné Steenkamp 9

Bouke Gouws 3/20/6

Morné Steenkamp 2/24/5

Corné van Deventer 1/6/2

JP Greyling 1/5/1

Florries wen met 7 paaltjies. Baie geluk!

Florries O/15A

VS

Noordheuwel

151/10

152/9

Jodé Mosterd 36

Bouke Gouws 38

Jodé Mosterd 3/19/6

Corné van Deventer 2/32/5

Kerwin Luyt 2/49/8

Florries verloor met 1 paaltjie.

Florries O/15B

VS

Adelaar

182/4

76/10

Kelvin Prinsloo 57

Rudolf Swanepoel 3/3/4

Corné Jv Rensburg 3/2/17

Florries wen met 6 paaltjies. Geluk!

Florries O/15B

VS

Roodepoort

190/9

72/10

Kelvin Prinsloo 37

Corné Jv Rensburg 43

Kelvin Beeftink 61

Corné Jv Rensburg 2/6

Ruan Snijder 3/5

Brandon Koekemoer 1/2

Florries wen met 118 lopies! Baie geluk.

Florries O/16A

VS

Bastion

130/10

117/10 in 21 boul-beurte

Jacques van Rooyen 15

Nicolaas 17

Tshepo Mooki 5/11

Jacques van Rooyen 3/43

Florries wen met 13 lopies. Geluk.