Archive for the ‘Hokkie – Meisies’ Category

UITSLAE: DOGTERSHOKKIE TEEN RANDBURG

Tuesday, May 15th, 2012

Hiermee uitslae van die dogtershokkie

O/14 Verloor 1:0
1ste Gelyk 0:0
2de Wen 4:0

PRESTASIES

Monday, August 1st, 2011

 

Ons rugbyseuns en hokkiedogters was die afgelope naweek in uitspeelwedstryde betrokke.  Baie geluk aan die O/16-Hokkiedogters – hulle slaag daarin om Hoërskool Nelspruit met 2 – 0 met strafhoue te klop, nadat die telling na ekstra tyd nog steeds gelykop was.  Baie geluk dogters, dit was ‘n puik oorwinning!

Ons seuns het gemengde welslae behaal.  Die O/15- en O/16-spanne het ongelukkig verloor, terwyl die eerste span daarin geslaag het om Hoërskool Garsfontein met 24 – 19 te klop.  Baie geluk seuns!

Florries vs Marais Viljoen – Rugby, Netbal, Hokkie wen!

Sunday, June 5th, 2011

Hoërskool Florida se 1e rugbyspan het Marais Viljoen op laasgenoemde se tuisveld in ‘n FNB Classic Clash gerieflik met 27 – 11 geklop.  Dit was terselfdertyd ‘n Goue Leeus Makroskole liga-wedstryd.  Florries het in ‘n moeilke wedstryd gespeel asof hulle tevrede is met ‘n “lelike wen” en liefs hul kragte wou spaar vir die groot herontmoeting met aartsvyand Monnas in nog ‘n  Makroskolestryd op 11 Junie op Monnas se tuisveld.  Alhoewel die twee spanne waarskynlik weer in die Goue Leeus Makroskole Finaal sal ontmoet, heers daar ongekende belangstelling vir dié liga-wedstryd tussen hierdie Wesrandse rugbyreuse.  Florries het vriend en vyand verras deur die groot gunsteling Monnas in die NuPowerreeks in die semi-finaal te onttroon.  Waterkloof het in die finaal klaargespeel met Florries net om weer maklik deur Monnas in ‘n FNB Classic Clash geklop te word.  Florries sal dus ten alle koste wil bewys dat hulle oorwinning teen Monnas geen gelukskoot was nie en Monnas gaan beslis nie voor hulle tuisskare weer so maklik ore aangesit word nie.  ‘n Wedstryd vir die rugbyfynproewer dus: ’n stryd tussen die groot gunsteling en gekweste Monnas en die “underdog”, maar groot harte en mannemoed van Florries.

Florries druk steeds drie pragdrieë teen Marais Viljoen en Ruhann Kruger word as Speler van die wedstryd aangewys.  Puntemakers vir Florries: Drieë: Tshepo Mooki en Dominic Kroezen (2).  C-Than Moos: 3 doelskoppe en 2 stafskoppe.  Rustydtelling: 10 – 3. Florries se o/14 (37 – 8), o/15 (21 – 3) en o/16 (35 – 13) A-spanne behaal ook oorwinnings oor Marais Viljoen.

Die eerste netbalspan (22 – 21) en die eerste hokkiespan (2 – 0) het ook gewen.

Agter:  Koos Jansen van Vuuren (afrigter), Marthinus Schutte (hoof), Johan de Jager, Shane Erasmus, PJ Rheeders, Kobus du Plessis, Stian Nel, Ehrard Maritz, Dominic Kroezen, Ruhann Kruger (k), Jodé Mostert, Dwayne du Toit, Steven Matsieng, Jaco Swart (afrigter), Dawie Goosen (FNB).

Middel:  Tshepo Mooki, Bouke Gouws, Waldo de Lange, Brandon Barkley, Ettien Pretorius, C-Than Moos, Johan Erasmus (afrigter).

Voor:  Mark Strydom, Charlton Africa, Dominic Wiering, Brandley Paulsen, Nico du Plessis, Armand Dreyer.

Dominic Kroezen (12) gaan tussen die mikke oor vir een van sy drieë.

Dominic Kroezen (12) gaan tussen die mikke oor vir een van sy drieë.

NUPOWER UITSLAE : FINAAL

Monday, May 16th, 2011

Hiermee die finale uitslae van die NuPower-Reeks:

RUGBY                                                                     

  Florida Opponent
O/14A vs Eldoraigne 15 5
O/15A vs Rustenburg 38 7
O/16A vs Rustenburg 3 28
1ste vs Waterkloof 7 48

 

Die rugby eindig algeheel in die 5de plek.

 

DOGTERSHOKKIE

  Florida Opponent
O/14A vs Klerksdorp 1 0
O/15A vs Jeugland 1 1
O/16A vs Klerksdorp 1 1
1ste vs Rustenburg 2 3

 

SEUNSHOKKIE

  Florida Opponent
O/16 vs Ermelo 1 2
1ste vs Klerksdorp 2 3

 

Algeheel 14de.

Die tennis eindig algeheel 7de.

UITSLAE NUPOWER RUGBY, HOKKIE EN NETBAL

Monday, May 9th, 2011

Hiermee uitslae van die NuPower wedstryde:

RUGBYTELLINGS                                                             

  Florida Opponent
O/14A vs Kempton Park 34 7
O/15A vs EG Jansen 15 26
O/16A vs Jeugland 19 0
1ste vs Monument 22 20

 

DOGTERSHOKKIE

  Florida Opponent
O/14 vs Jeugland 1 0
O/15 vs Centurion 0 1
O/16 vs Marais Viljoen 1 0
1ste vs Hoërskool Klerksdorp 1 3

 

NETBAL

  Finale posisie Laaste wedstryd uitslae
O/14 15 Florries vs Ermelo 17 : 15
O/15 3 Florries vs Kempton Park 18 : 16
O/16 12 Florries vs EG Jansen 14 : 17
O/17 6 Florries vs Eldoraigne 8 :18
1ste 5 Florries vs HTS Middelburg 20 : 24

Florries vs Monument 24 : 7

Florries vs Pietersburg 19 : 17

Algeheel 8  

UITSLAE VAN NUPOWER KWARTFINAAL

Monday, April 18th, 2011

Uitslae van NuPower kwartfinaal te Nelspruit:

Hokkie

(dogters)

O/14A O/15A O/16A 1e span
  Florida 2 Florida 0 Florida 1 Florida 3
  Ermelo 1 Nelspruit 3 Nelspruit 2 HTS Middelburg 2
Rugby  O/14A O/15A O/16A 1e span
  Florida 8 Florida 60 Florida 16 Florida 30
  Nelspruit 15 Ermelo 0 Ermelo 12 Ermelo 26
Hokkie

(seuns)

Junior span 1e span  
  Florida 1 Florida 1
  HTS Middelburg 5 HTS Middelburg 4

 

UITSLAE VAN NUPOWER RUGBY, NETBAL EN HOKKIE 12 MAART 2011

Tuesday, March 22nd, 2011

Hiermee uitslae van die rugby, netbal en hokkie:

RUGBY                                                                          

  FLORIDA RUSTENBURG
o/14A 21 7
o/14B 7 0
o/15A 36 0
o/15B 5 3
o/16A 18 8
o/16B 14 15
1ste 30 12
2de 25 3
3de 5 24

 

NETBAL

  FLORIDA RUSTENBURG
o/14A 4 27
o/14B 9 31
o/14C 9 22
o/15A 9 7
o/15B 10 9
o/15C 4 8
o/16A 8 19
o/16B 21 39
o/17 5 21
1ste 7 19
2de 8 24

 

 

 

 

 

 

 

 

HOKKIE

  FLORIDA RUSTENBURG
o/14A 3 0
o/14B 4 0
o/15A 1 3
o/15B 1 4
o/16A 2 2
1ste 0 0
2de 1 2
S o/16 0 9
S 1ste 2 7

HOKKIE EN NETBAL UITSLAE

Monday, March 14th, 2011

Hiermee uitslae van hokkie en netbal:

KHS BYEENKOMS Netbal Hokkie   Hokkie vs Kempton Park
O/14 5de     O/14A wen 5:0
O/15 3de   O/14B wen 2:0
O/16 5de   O/14 seuns wen 10:0
O/17 2de    
1ste 1ste 2de  

UITSLAE SATERDAG 24 JULIE 2010

Monday, July 26th, 2010

 

HOKKIEUITSPEELWEDSTRYDE

 

O/14A verloor 0 – 2 teen Hoërskool Noordheuwel

O/15A verloor 0 – 1 teen Hoërskool Monument

 

RUGBYTELLINGS

 

 

Florida

Monument

O/14

7

32

O/15

5

3

O/16

0

27

 

LEERDERS EN PRESTASIES

Monday, July 19th, 2010

 

Nogmaals geluk aan al ons presterende Florries.  Al die provinsiale toernooie (rugby, hokkie) het reeds plaasgevind met die netbal wat eersdaags hul toernooi gaan hê.

 

Die volgende leerders het provinsiale kleure in rugby, hokkie en netbal ontvang:

 

RUGBY

O/18 Craven-

weekspan

O/18

Akademiespan

O/19 Welpiespan

O/16 Grant Khomospan

O/16 Akademiespan

Wian Fourie

Armandt Liebenberg

Erwin Lombaard

Munzeer Latief

Erwin Harris

Gideon Muller

Juan Vos

Eugene Nel

Ché Stevens

Pieter Conradie

Fabian Booysen

Bradley Paulse

Mark Strydom

 

Jode Mostert

Vian vd Watt

 

Ramon Sameuls

 

 

Tshepo Mooki

 

 

 

 

Armandt Liebenberg

 

 

 

 

 

HOKKIE

Suid-Gauteng O/18

Suid-Gauteng O/16

Elke van der Merwe

Leeza Engelbrecht

 

NETBAL

Gauteng O/18

Gauteng O/17

Gauteng O/15

Chagné Labuschagne

Zelda Olivier

Zhané Potgieter

Elsabe van Rensburg

Simónn Kleynhans

 

 

Choeminey Barends

 

 

Zandré Kruger

 

 

  • Fabian Booysen (gr. 12) en Gideon Müller (gr. 12) het die mooi prestasie behaal om gekies te word vir die SA O/18-Prestasiegroeprugbyspelers.  Hierdie groep ontvang intensiewe oefening en afrigting en word geoormerk vir hoër louere. 
  • Nardo Bouwer (gr. 9) is gekies vir die Sentraal-Gauteng Gimnastiekspan.  Nardo het die mooi prestasie behaal om tydens die Sone-kampioenskappe ‘n eerste plek te behaal in sy ouderdomsgroep – baie geluk!

UITSLAE VAN 22 MEI 2010 OPPONENTE MARAIS VILJOEN

Monday, May 24th, 2010

Span

Rugby

Hokkie

O/14A

23 – 8

2 – 1

O/14B

32 – 20

3 – 0

O/15A

46 – 6

1 – 3

O/15B

0 – 15

-

O/16A

15 – 3

6 – 0

O/16B

12 – 10

2 – 0

3de

12 – 10

-

2de

23 – 0

3 – 0

1ste

55 – 22

1 – 0

Baie geluk aan al hierdie spanne!

HOKKIEUITSLAE

Monday, May 17th, 2010

 

                                                        

Dogtershokkie uitslae teen Hoërskool Kempton

Span

Telling

O/14A

0 – 2

O/14B

5 – 0

O/15A

2 – 1

O/16A

0 – 5

O/16B

0 – 4

2de

1 – 1

1ste

1 – 0

 

Seunshokkie uitslae

 

Span

Opponent

Finale Posisie

O/15

Boden

Eindig 7de

1ste

Aitken

Eindig 13de

 

 

 

Hokkie verslag 2008

Monday, September 8th, 2008

Vind die hokkie verslag in powerpoint formaat. 

hokkieverslag2008 Die lêer is groot (4.7MB), wees dus geduldig met die oopmaak daarvan.

Hokkie Uitslae

Tuesday, May 20th, 2008

HOKKIEUITSLAE TEEN HOëRSKOOL BASTION 

O/14A wen 1-0
O/14B wen 2-1
O/15A verloor 1-2
O/16A wen 2-0
2de wen 2-1
1ste wen 4-1

 Baie geluk aan al die spelers!

Hokkie Uitslae

Monday, May 12th, 2008

HOKKIELIGA-UITSLAE TEEN HOëRSKOOL MONUMENT 

O/14A verloor 0-2
O/14B gelyk 1-1
O/15A wen 4-1
O/15B verloor 1-2
O/16A verloor 0-3
O/16B verloor 1-2
2de verloor 0-1
1ste verloor 1-2

 Aan al die dogters wat deelgeneem het, baie dankie vir julle harde werk en goeie sportmansgees.