Archive for the ‘Hokkie – Seuns’ Category

UITSLAE: SEUNSHOKKIE

Tuesday, May 15th, 2012

Hiermee uitslae van die seunshokkie:

1ste vs Florida Park Gelyk 1:1
O/16A vs Kings School Verloor 0:1
O/16B vs Kings School Verloor 0:1
1ste vs Kings School Verloor 1:2

NUPOWER UITSLAE : FINAAL

Monday, May 16th, 2011

Hiermee die finale uitslae van die NuPower-Reeks:

RUGBY                                                                     

  Florida Opponent
O/14A vs Eldoraigne 15 5
O/15A vs Rustenburg 38 7
O/16A vs Rustenburg 3 28
1ste vs Waterkloof 7 48

 

Die rugby eindig algeheel in die 5de plek.

 

DOGTERSHOKKIE

  Florida Opponent
O/14A vs Klerksdorp 1 0
O/15A vs Jeugland 1 1
O/16A vs Klerksdorp 1 1
1ste vs Rustenburg 2 3

 

SEUNSHOKKIE

  Florida Opponent
O/16 vs Ermelo 1 2
1ste vs Klerksdorp 2 3

 

Algeheel 14de.

Die tennis eindig algeheel 7de.

UITSLAE VAN SEUNSHOKKIE OP 14/04/2011

Monday, April 18th, 2011

Hiermee uitslae van die Seunshokkie

SPAN  FLORRIES MONUMENT
O/16 1 3
1ste 0 5

UITSLAE VAN SEUNSHOKKIE

Tuesday, March 22nd, 2011

Baie geluk aan die volgende seuns:

                     

 

Florries

Opponent

 O/15

1

4 (Helpmekaar)

 O/15

2

2 (Randburg)

1e

1

1 (Helpmekaar)

 

                       

UITSLAE VAN SEUNSHOKKIE TEEN LINDEN OP 09/03/2011

Monday, March 14th, 2011

O/15                Florries wen 6 – 1

1ste span       Florries verloor 2 -1

HOKKIE EN NETBAL UITSLAE

Monday, March 14th, 2011

Hiermee uitslae van hokkie en netbal:

KHS BYEENKOMS Netbal Hokkie   Hokkie vs Kempton Park
O/14 5de     O/14A wen 5:0
O/15 3de   O/14B wen 2:0
O/16 5de   O/14 seuns wen 10:0
O/17 2de    
1ste 1ste 2de  

HOKKIEUITSLAE

Monday, May 17th, 2010

 

                                                        

Dogtershokkie uitslae teen Hoërskool Kempton

Span

Telling

O/14A

0 – 2

O/14B

5 – 0

O/15A

2 – 1

O/16A

0 – 5

O/16B

0 – 4

2de

1 – 1

1ste

1 – 0

 

Seunshokkie uitslae

 

Span

Opponent

Finale Posisie

O/15

Boden

Eindig 7de

1ste

Aitken

Eindig 13de

 

 

 

Hokkie verslag 2008

Monday, September 8th, 2008

Vind die hokkie verslag in powerpoint formaat. 

hokkieverslag2008 Die lêer is groot (4.7MB), wees dus geduldig met die oopmaak daarvan.

Seunshokkie Uitslae

Tuesday, May 20th, 2008

BODENTROFEE 2008  -  O/15-SEUNSHOKKIE Die O/14’s het met mannemoed die valbyl oor hul koppe afgeweer en 7de uit 16 skole geëindig in die B-afdeling.  Hulle het Sondag die finaal 2-1 gewen tydens die strafhoukompetisie en Helpmekaar so in die 8ste plek ingedruk.  Wicus Bonnet het met ‘n oopgeslaande oog die 3de wedstryd gespeel voordat hy huis toe is vir steke.  Baie dankie aan hul afrigter, Marnus van Staden

Seunshokkie Uitslae

Tuesday, May 20th, 2008

SEUNSHOKKIE TEEN THE HILL 

Span Uitslag Opponente
O/16 wen 4-0 (The Hill)
1ste wen 1-0 (The Hill)
O/16 wen 3-0 (Bastion)
1ste wen 1-0 (Bastion)

Seunshokkie Uitslae

Monday, May 12th, 2008

SEUNSHOKKIE Die O/15 en O/16 distrikstoernooi op Sondag 12 Mei het as Suid-Gautengproewe gedien.  Drie O/16-spelers – Bernard Mol, Brendan Diamond en Piet van der Merwe, en een O/14-speler, Wicus Bonnet, is deur na die volgende rondte proewe waar ‘n Gautengspan gekies gaan word.  Baie geluk!   SEUNSHOKKIE TEEN HELPMEKAAR 

O/14 verloor 0-4
O/16 wen 5-0
1ste wen 1-0

 

Hokkie Uitslae

Thursday, May 8th, 2008

SEUNS – HOKKIE UITSLAE 

  @ Randburg @ Monument @ Jeugland
O/14 wen 2-0 verloor 2-4 wen 3-0
O/16   wen 2-1 wen 3-0
1ste wen 4-2 verloor 0-2 wen 7-0

  DOGTERS – HOKKIE UITSLAE TEEN KRUGERSDORP HIGH

Span Uitslae
O/14A wen 1-0
O/15A wen 4-1
O/16A wen 1-0
1ste wen 5-0

     

Hokkie Nuusblaadjie

Friday, March 14th, 2008

Hokkie Nuusblad 01/2008

Kliek op die skakel om die nuusblad in Word formaat oop te maak.

Hokkie uitslae 14 Julie 2007

Monday, July 16th, 2007

Florries vs Roodies

Eerste span: Wen 3 – 2

0/16 span: Wen 2 – 0