Archive for the ‘Skaak’ Category

D12-SKAAKLIGA FINAAL

Monday, July 18th, 2011

Vrydag 6 Junie en Dinsdag 31 Mei het Florries se skaakspanne onderskeidelik teen Princess HS en La Salle College in die finaal van die liga gespeel en albei spanne puik gevaar om hulle wedstryde oortuigend te wen.  Dit is nou offisieel:  Ons A-span is EERSTE en die B-span DERDE in die skaakliga.  Baie geluk aan die volgende skaakspelers wat deel was van dié wenspanne: 

A-span wen 11½/4½ teen Princess HS:

  1. Steven Joubert (kaptein) 1.5/2
  2. Albert Lourens 2/2
  3. Renier van der Westhuizen 2/2
  4. Daniël Louw 2/2
  5. Ryan Joubert 2/2
  6. Shaun Esterhuizen 2/2

B-span wen 12½/3½ teen La Salle College:

  1. Willem Maritz (kaptein) 2/2
    1. Werner Labuschagne 2/2
    2. Pieter Prinsloo 0.5/2
    3. Stefan Havenga 1/2
    4. Monique Griffith 2/2
    5. Werner van Aswegen 2/2
    6. Anton Ras 1/2
    7. Jean-Pierre le Hanie 2/2

 

Dankie aan mnr H van Tonder (A-pan) en me S Sales (B-span) wat dié wenspanne ondersteun het.

D12-SKAAKLIGA KWART-FINAAL

Monday, May 16th, 2011

Donderdag 12 Mei het Florries se A-skaakspan teen West Ridge in die kwart-finaal gespeel en puik met 15½ teen ½ gewen!  Baie geluk aan die volgende skaakspelers wat deel was van dié wenspan: 

A-skaakspan wen 15½/½:

Albert Lourens 2/2

Renier van der Westhuizen (kaptein) 2/2

Rohan van der Merwe2/2

Dylan de Beer 2/2

Ryan Joubert 2/2

Niell Agenbag 2/2

Pieter Prinsloo 1½/2

Monique Griffith 2/2

Dankie aan me S Sales wat dié span ondersteun het. 

Vrydag 13 Mei het Florries se B-skaakspan teen Allen Glen gespeel en mooi met 10 teen 6 gewen. 

Geluk aan die volgende skaakspelers wat deelgeneem het: 

B-skaakspan wen 10/6:

Niell Agenbag (kaptein) 1/2

Werner Labuschagne 1/2

Stefan Havenga 2/2

Werner van Aswegen 2/2

Monique Griffith 1/2

Niel van der Merwe 1/2

Jean-Pierre le Hanie 2/2

Dankie aan mnr H van Tonder wat dié wenspan ondersteun het.

D12-SKAAKLIGA

Monday, May 9th, 2011

1.  Woensdag 20 April het Florries se A en B-skaakspanne teen Florida Park en Princess in ons skaakliga gespeel.  Ons A-span het skoonskip teen Florida Park met 16 teen 0 gewen!  Die B-span het teen Princess met 5 teen 11 verloor.  Baie geluk aan die volgende skaak-spelers wat deel was van dié wenspanne:

A-skaakspan wen 16/0:                                              B-skaakspan verloor 5/11:

Steven Joubert (kaptein) 2/2                                       Niell Agenbag (kaptein) 1/2

Albert Lourens 2/2                                                      Werner Labuschagne 1/2

Renier van der Westhuizen 2/2                                  Werner van Aswegen 1/2

Daniël Louw 2/2                                                          David Hayton 1/2

Rohan van der Merwe 2/2                                          Monique Griffith 1/2

Frederick Nel 2/2

Dylan de Beer 2/2

Ryan Joubert 2/2

 

Baie dankie aan me C Steele en mnr H van Tonder wat dié spanne vergesel en ondersteun het. 

Onthou ons skaakoefeninge elke Maandagmiddag 14:00 – 16:00 in O11 met me M Sales.  Almal wat graag sy/haar skaak wil verbeter is welkom. 

 

2.  Woensdag 4 Mei het Florries se A-skaakspan uitstekend gevaar in hul wedstryd teen Roodepoort om met 13 teen 3 te wen!  Baie geluk aan die volgende spelers wat deel was van dié wenspan: 

 

A-skaakspan:

Steven Joubert 2/2                                        Ryan Joubert 2/2

Albert Lourens 2/2                                        Pieter Prinsloo 1/2

Daniël Louw 2/2                                            Stefan Havenga 1/2

Rohan van der Merwe 2/2                            Monique Griffith 1/2

 Baie geluk

D12-SKAAKLIGA

Monday, April 18th, 2011

Op Vrydag, 15 April, het Florries se B-skaakspan teen Allen Glen in ons skaakliga gespeel en ongelukkig met 6 teen 10 verloor.  Geluk aan die volgende skaakspelers wat punte vir dié span aangeteken het: 


B-skaakspan verloor 6/10:

Werner Labuschagne 1/2

Steven Havenga 1/2

Werner van Aswegen 2/2

Monique Griffith 1/2

Jean-Pierre le Hanie 1/2

NUPOWER-TUKS SKAAKTOERNOOI UITSLAE 2011 (20 – 23 Maart)

Monday, April 11th, 2011

Florries se skaakspan het VIERDE uitgespeel by Ingwenyama-oord te Witrivier, waar Hoërskool Nelspruit as gasheerskool opgetree het.  Nadat ons 7 uit 7 wedstryde in groep 1 gewen het, het Florries in die semi-finaal teen Marais Viljoen (6.2/9.3) verloor en in die finaal teen HTS Middelburg (7.6/7.9) verloor!  Marais Viljoen en HTS Middelburg het baie hard gespeel om Florries aan die einde van die toernooi te wen.  Waterkloof het dié skaaktoernooi in groep 2 en die semi-finale en finale wedstryde gewen.  Die finale uitslae vir ons skaakspelers is: 

Bord Name van spelers Aantal spelle gewen uit 9
1 Steven Joubert (kaptein) 4
2 Albert Lourens 7
3 Renier van der Westhuizen 7.5
4 Daniël Louw 7.5
5 Rohan van der Merwe 7
6 Frederick Nel 7
7 Dylan de Beer 8
8 Shaun Esterhuizen 4
9 Niell Agenbag 5.5
10 Ryan Joubert 7
11 Willem Maritz 5.5

 

Baie geluk aan die volgende skaakspelers:  Albert Lourens, Renier van der Westhuizen, Daniël Louw, Rohan van der Merwe, Frederick Nel, Dylan de Beer en Ryan Joubert wat prestasie-toekennings ontvang het vir hul puik bordspel. 

 Met dié skaaktoernooi het alle skole CHESSA-graderings en sertifikate vir deelname ontvang.

D12-SKAAKLIGA

Tuesday, March 22nd, 2011

Vrydag 11 Maart het Florries se A en B-skaakspanne teen Allen Glen A en B in die skaakliga gespeel.  Ons A-span het skoonskip gemaak met Allen Glen B om uitstekend met 16 teen 0 te wen!  Die B-span het naelskraap teen Allen Glen A gewen met 8½ teen 7½.  Baie geluk aan die volgende spelers wat deel was van dié wenspanne: 


A-skaakspan wen 16/0:

Steven Joubert (kaptein) 2/2

Albert Lourens 2/2

Renier van der Westhuizen 2/2

Rohan van der Merwe 2/2

Frederick Nel 2/2

Dylan de Beer 2/2

Ryan Joubert 2/2

Pieter Prinsloo 2/2

B-skaakspan wen 8½/7½:

Niell Agenbag (kaptein) 0/2

Shaun Esterhuizen 1/2

Willem Maritz 2/2

Werner Labuschagne 0.5/2

Stefan Havenga 2/2

Werner van Aswegen 2/2

Monique Griffith 1/2

Cara Claassen 0/2

Donderdag 17 Maart het Florries se A en B-skaakspanne teen La Salle College en West Ridge in ons skaakliga gespeel.  Ons A-span het uitstekend teen La Salle gespeel om met 15 teen 1 te wen!  Die B-span het ook goed gespeel om teen West Ridge met 10½ teen 5½ te wen.  Florries is baie trots op hulle prestasies.  Baie geluk aan die volgende skaak-spelers wat deel was van dié wenspanne: 

A-skaakspan wen 15/1:

Steven Joubert (kaptein) 2/2

Albert Lourens 2/2

Renier van der Westhuizen 2/2

Daniël Louw 2/2

Frederick Nel 1/2

Dylan de Beer 2/2

Ryan Joubert 2/2

Pieter Prinsloo 2/2

B-skaakspan wen 10½/5½:

Niell Agenbag (kaptein) 1.5/2

Willem Maritz 1/2

Werner Labuschagne 2/2

Stefan Havenga 2/2

Werner van Aswegen 2/2

Monique Griffith 2/2
Baie dankie aan me C Steele en mnr H van Tonder wat dié spanne vergesel en ondersteun het.

SKAAKNUUS

Monday, May 17th, 2010

Baie geluk aan Florries se A-skaakspan wat uitstekend gevaar het om die D12-skaakliga te WEN!  Dit is voorwaar ’n puik span-prestasie.  Hulle het al sewe van hul wedstryde in dié seisoen gewen. 

 

Ons B-skaakspan het twee van hul sewe wedstryde gewen en so met ‘n vierde plek in die D12-skaakliga uitgespeel.  Hulle was net met drie punte agter hulle naaste teenstanders. 

 

Hier volg die finale D12-Hoërskole skaakuitslae vir 2010:

1.  Florida A, 106½

2.  West Ridge, 48½

3.  Allen Glen 48½

4.  Florida B, 45½

5.  La Salle, 38

6.  Roodepoort, 34

7.  Princess, 33

8.  Lantern, 30

D12-SKAAKLIGA

Monday, May 10th, 2010

Woensdag 5 Mei het Florries se A-skaakspan uitstekend teen Roodepoort met 15½-½ uitgespeel!  Baie geluk aan ons ‘dreamteam’-skaakspelers wat hieronder volg: 

 A-skaakspan:
Steven Joubert (kaptein) 1½/2  
Albert Lourens 2/2
Renier van der Westhuizen 2/2     
Daniel Louw 2/2
Riaan Steyn 2/2                                                     
Rohan van der Merwe 2/2
Frederick Nel 2/2
Ryan Joubert 2/2

B-skaakspan:

Dylan de Beer 2/2
Niell Agenbag 1/2
David Hayton 2/2
Amanda Radley 1/2
JP le Hanie 1/2                                              
Niel van der Merwe 1/2

Baie dankie aan me. C. Steele van mnr. H. van Tonder wat die spanne bygestaan het.

Skaaknuus 21 April 2010

Wednesday, May 5th, 2010

Woensdag 21 April het Florries se A-skaakspan uitstekend teen Princess met 14½ – 1½ gevaar  Baie geluk aan al die volgende skaakspelers wat deel was van dié wenspan:

A-skaakspan:

Steven Joubert (kaptein) 2/2

Albert Lourens 2/2

Renier van der Westhuizen 1½/2

Daniel Louw 1/2

Rohan van der Merwe 2/2

Frederick Nel 2/2

Ryan Joubert 2/2

Niell Agenbag 2/2

Woensdag 21 April het Florries se B-skaakspan teen West Ridge met 3-13 verloor.  Baie geluk aan die volgende twee skaakspelers wat punte vir Florries ingewin het:

B-skaakspan:

Riaan Steyn (kaptein) 2/2

Stefan Havenga 1/2

Baie dankie me C Steele en mnr H van Tonder dat u dié spanne bygestaan het.

NuPOWER SKAAKUITSLAE

Tuesday, April 13th, 2010

Florries se skaakspan het TWEEDE geëindig by Hoërskool Dr EG Jansen vanaf 22 tot 24 Maart teen 15 ander skole in die NuPower Tuks-sportreeks vir hoërskole. Nadat ons 6 uit 7 wedstryde gewen het, het Florries in die semi-finaal teen Nelspruit gewen en in die finaal teen Waterkloof verloor. Die finale uitslae is:

Bord

Name van spelers

Aantal spelle gewen uit 9

1

Steven Joubert

6.5

2

Albert Lourens

5.5

3

Renier van der Westhuizen

6

4

Paul Maritz

5.5

5

Daniel Louw

6

6

Riaan Steyn

7

7

Rohan van der Merwe

7.5

8

Frederick Nel

5.5

9

Willem Maritz

3.5

10

Shaun Esterhuizen

7

11

Ryan Joubert

9

Baie geluk aan die volgende:

· Florries se skaakspan wat silwer medaljes ontvang het vir hul tweede plek in dié reeks.

· Ryan Joubert wat ‘n toekenning gekry het as algehele bordwenner – eerste plek.

· Riaan Steyn, Rohan van der Merwe en Shaun Esterhuizen wat prestasie-toekennings ontvang het vir hul puik bordspel.

SKAAK

Wednesday, March 24th, 2010

Woensdag 17 Maart het Florries se A-skaakspan skoonskip teen West Ridge met 16-0 uitgespeel! Baie geluk aan ons ‘dreamteam’-skaakspelers wat hieronder volg:


A-skaakspan:

Steven Joubert 2/2

Albert Lourens 2/2

Renier van der Westhuizen 2/2

Paul Maritz (kaptein) 2/2

Daniel Louw 2/2

Rohan van der Merwe 2/2

Frederick Nel 2/2

Willem Maritz 2/2


Woensdag 17 Maart het Florries se B-skaakspan teen Princess gespeel en met 8½ – 7½ gewen. Baie geluk aan die volgende spelers wat veroorsaak het dat Florries gewen het:


B-skaakspan:

Shaun Esterhuizen 1/2

Ryan Joubert (kaptein) 2/2

Dylan de Beer 2/2

Neill Agenbag 2/2

Amanda Radley ½/2

David Hayton 1/2

Baie dankie me C Steele en mnr H van Tonder dat u dié wenspanne bygestaan het.

D12-SKAAKLIGA

Monday, March 15th, 2010

Woensdag 10 Maart het Florries se A-skaakspan uitstekend teen La Salle College gevaar om 15½ – ½ te wen! Baie geluk aan die volgende spelers wat deel was van dié wenspan:


A-skaakspan:

Steven Joubert 2/2

Albert Lourens 2/2

Renier van der Westhuizen 2/2

Paul Maritz (kaptein) 2/2

Daniel Louw 2/2

Riaan Steyn 2/2

Rohan van der Merwe 1½/2

Frederick Nel 2/2


Donderdag 11 Maart het Florries se B-skaakspan naelskraap teen Allen Glen verloor met 7½ – 8½. Baie geluk aan die volgende spelers wat punte vir Florries verwerf het:


B-skaakspan:

Ryan Joubert 1/2

Dylan de Beer 1/2

David Hayton 1½/2

Amanda Radley 2/2

JP le Hanie 1/2

Stefan Havenga 1/2


NUPOWER TUKS-SKAAKTOERNOOI

Ons sien uit na die komende NuPower Tuks-skaaktoernooi vanaf 22-24 Maart by EG Jansen. Die volgende elf spelers gaan Florries verteenwoordig. Voorspoed en sterkte aan al dié skaakspelers!


Bord Naam

1 Steven Joubert

2 Albert Lourens

3 Renier van der Westhuizen

4 Paul Maritz (kaptein)

5 Daniel Louw

6 Riaan Steyn

Bord Naam

7 Rohan van der Merwe

8 Frederick Nel

9 Willem Maritz

10 Shaun Esterhuizen

11 Ryan Joubert

D12-SKAAKLIGA

Monday, March 8th, 2010

Woensdag 3 Maart het Florries se A en B-skaakspanne teen mekaar gespeel en soos wat verwag is het die A-span uitstekend met 14-2 gewen.

Willem Maritz het Steven Joubert (A-span bord 1) geklop en Amanda Radley het Shaun Esterhuizen (A-span bord 6) geklop. Baie geluk julle twee!

Die volgende uitslae is in dié wedstryd behaal:

A-skaakspan: B-skaakspan:

Steven Joubert 1/2 Willem Maritz 1/2

Albert Lourens 2/2 Amanda Radley 1/2

Paul Maritz (kaptein) 2/2

Daniel Louw 2/2

Riaan Steyn 2/2

Shaun Esterhuizen 1/2

Frederick Nel 2/2

Ryan Joubert 2/2

NUPOWER TUKS Skaak

Monday, April 20th, 2009
  • Ons Florries A-skaakspan het VIERDE uitgespeel by Hoërskool Dr EG Jansen vanaf 23 tot 25 Maart teen 15 ander skole in die NuPower Tuks Sportreeks vir top hoërskole.  Nadat ons 5 van ons 7 wedstryde gewen het en in die semi-finaal teen Waterkloof (3.2/13.3) en in die finaal teen Nelspruit (4.55/11.95) verloor het.  Die finale uitslae was as volg: 

Finale posisie

Opponerende hoërskole

1

Waterkloof

2

Transvalia

3

Nelspruit

4

Florida

5

Marais Viljoen

6

Klerksdorp

7

Eldoraigne

8

HTS Middelburg

9

Dr EG Jansen

10

Monument

11

Pietersburg

12

Jeugland

13

Centurion

14

Kemptonpark

15

Ermelo

16

Merensky

 

 

 

Skaak uitslae

Monday, April 20th, 2009

·         Dirk Bakker (gr. 12) is uitgenooi om aan die SA Geslote Skaak-kampioenskappe (O/20) deel te neem.  Dit is op sigself reeds ‘n uitstekende prestasie.  Tydens hierdie strawwe kompetisie het Dirk ‘n uitstekende vierde plek behaal en daarmee ook gekwalifiseer om sy land later vanjaar in Spanje te verteenwoordig.  Baie geluk, Dirk, met ‘n skitterende prestasie.