Archive for the ‘Skyfskiet’ Category

GAUTENG 10M-SKYFSKIETLIGA

Monday, March 5th, 2012

Die eerste skole van die jaar het geklap.  Ons Florries het welgedaan.

 

O/13 wen goud, silwer en brons

O/16 1ste plek – Zander Niemand

          2de plek – Jean-Michel Steyn

          3de plek – Neil Oosthuizen

O/21 3de plek – Herman Mynhardt

Presisie – Necia Janse van Vuuren word verkies vir die silwer medalje

Nuwe skuts wat geskitter het, is:  Monré van Vuuren, Arrie Burger, Stephan Coetzee.

Baie geluk!

SKYFSKIET SANSSU Nasionale kampioenskappe (SA’S)

Tuesday, October 18th, 2011

Gauteng-Wes Skole Teiken Skiet (GWSTS) het weer sy stem dik gemaak en soos betaamlike Goue Leeus gebrul.  Daar is in die kompetisie in 3 klasse meegeding (Veer / Sporter / Presisie). Verdere verdeling in ouderdomsgroepe is ook gedoen.

 

In die VEERklas O/21, het GWSTS die GOUE medalje in die spankompetisie verower. Michelle Bezuidenhout enChris Jansen van Florida het waardevolle bydraes gelewer tot die spanmedalje, en individuele 27ste en 39ste plekke algeheel behaal uit ‘n totaal van 86 deelnemers.

 

In die SPORTERklas was die kompetisie baie sterk. In die O/21-spankompetisie behaal GWSTS ‘n 8ste plek uit 26 spanne. Ockert Graham en Anando Neethling lewer hulle bydraes met ‘n 55ste en 122ste plek indivudeel uit 273 deelnemers (O/21 en O/16 gesamentlik).

 

Die O/16-span verower die SILWER medalje en hier maak Florries hulle stem dik. Charlto Vorster (11de plek algeheel), Charl Greyling (30ste plek algeheel) enWaldo Oosthuizen (31ste plek algeheel) was hier spanlede. Die GWSTS se spanne behaal 2de / 6de / 21ste en 23 ste plekke uit ‘n totaal van 27 spanne.

 

In die PRESISIEklas doen GWSTS BAIE goed. ‘n GOUE medalje vir die span in die 3-posisie afdeling. Daar was vyf spanne in die kompetisie. Necia Janse v Vuuren lewer haar bydrae met ‘n 18de plek algeheel.

 

Thembinkhosi behaal sy persoonlike bestel prestasie in hierdie laaste jaar wat hy aan skyfskiet deelneem, met ‘n algehele 12 de plek. Die beste Florrieskut in die 3P-afdeling.

 

In die Olimpiese afdeling neem seuns aan die 600-kompetisie en meisies aan die 400-kompetisie deel. Vir Gauteng-Wes wen beide spanne GOUE medaljes in hierdie afdelings.

 

Necia en ‘n skut uit die NOORDKAAP sorg vir BAIE drama toe hulle na die finaal presies gelykop was. Daar is toe ‘n uitskietskoot geskiet en WEER presies dieselfde telling van 10.4, waarna ‘n rare 2de uitskietskoot geskiet is. Die groot oomblik en meegaande spanning het egter sy tol geëis en Necia moes die knie buig.  SA Skolekleure (silwer) is ook toegeken aan Charlto Vorster.  Baie geluk!

GOUE LEEU-SPAN VIR SANSSU SA’s IN KAAPSTAD

Monday, August 22nd, 2011

Baie geluk aan die volgende 21 Florries (uit 44) wat vir die provinsiale span gekies

O/21 Veer

 

O/21 Sporter

 

O/16

 

Presisie

 

Nie-reisende reserwe
Chris Jansen Ockert Graham, Anando Neethling Charlto Vorster,  Charl Greyling, Waldo Oosthuizen

Angelique Slatter, Herman Mynhardt, Juan-Michel Steyn

Simone Budricks, Sebastiaan Labuschagne, Charne Gardner

Christelle Jacobs, Austin Labuschagne, Neil Oosthuizen, Steven Smit, Zander Niemand

Necia Jansen van Vuuren, Nina Grobler, 

Thembinkosi Cewanna, Werner Budricks

Reinette Naude 

SKYFSKIET UITSLAE

Monday, August 1st, 2011

SKYFSKIET NOORD-GAUTENG KAMPIOENSKAP

Baie geluk aan Charlto Vorster: hy skitter met ‘n 541 telling vir 3P en ‘bling’ met twee goue en een silwer medalje.

SKYFSKIET WESKAAP KAMPIOENSKAP

Michael en Michelle Bezuidenhout was Kaap toe vir hulle Liga.  Michelle is verlore as Goue Leeutjie vir 2011, maar ons gaan haar sien in die Kaap as deel van die WP-span.

SKYFSKIETUITSLAE

Monday, July 18th, 2011

Gauteng SAARA se Kampioenskappe is Vrydag 27 Mei en Saterdag 28 Mei in Florida se brandweerstasie en op Durban Deep geskiet. 

3P ALGEHELE WENNERS

1.  Veer 3P                Gavin Meiring                        1ste

2.  Sporter 3P            Charl Greyling                        2de

3.  Presisie 3P          Necia Janse van Vuuren      3de

In ouderdomsgroepe:

1.  O/20 Veer             Gavin Meiring                        1ste

2.  O/16 Sporter        Charl Greyling                        1ste

3.  O/14 Sporter        Charlto Vorster                      1ste

4.  O/20 Presisie       Necia Janse van Vuuren      2de

10M ALGEHELE WENNERS

1.  Sporter 10M O/14            Charlto Vorster          3de

In ouderdomsgroepe:

1.  O/16 Sporter                    Charl Greyling                        1ste

     O/14 Sporter                     Charlto Vorster                      1ste

     O/21 Sporter                     Seriska Pieterse                   3de

2.  Presisie dames O/21      Necia Janse van Vuuren      1ste

                              O/16          Nina Grobler                          1ste

GATRA SKYFSKIETUITSLAE

Brons & Silwer                      Charl Greyling                        O/16 10M & 3P

Goud                                       Nina Grobler                          O/16 10M Presisie

Brons                                      Jean Michael Steyn              O/16 3P

Goud                                       Ockert Graham                      O/20 3P

Brons                                      Necia Janse v Vuuren          O/20 10M

SKYFSKIETUITSLAE

Monday, May 23rd, 2011

Ons skitter weer! Baie geluk aan GWSTS: Necia, Nina, Seriska, Charlto, Jacques, Celeste, Justin en Gavin wat met medaljes daar weg gestap het

DD en GATRA het ook ‘n medalje-oes na FSK uitgedeel: Necia, Nina, Charlto,

Waldo en JJ.

SKYFSKIETUITSLAE GWSTS 3P

Monday, May 9th, 2011

GWSTS 3P

Presisie   Necia Jansen van Vuuren
Sporter O/13 Goud Jacques Steyn
Silwer Gerhard Nortje
Brons Justin Alberts
O/16 Goud Charl Greyling
Silwer Waldo Oosthuisen
Brons Charlto Vorster
O/21 Silwer Anando Neethling
Veer:  O/21 Brons Gavin Meiring

SKYFSKIET

Monday, April 11th, 2011

Skuts oor die land is besig om op te trek na Bloemfontein vir die SANSSU proewe.

‘n SA-span word gekies om in Junie/Julie in VSA te gaan deelneem aan die NRA

se ‘National Junior Air Gun Championship’ en ‘National Junior Olympics’.

Duime moet vasgehou word vir ons FSK …….

Sporterskuts: Waldo Oosthuizen, Charl Greyling, Charlto Vorster en Anando Neethling

Presisieskut: Necia Janse van Vuuren

Veerskut: Gavin Meiring

GWSTA LIGA 3P UITSLAE

Monday, March 14th, 2011

Baie geluk aan die volgende leerders:

3P Presisie Plek   3P Sporter O/21 Plek
Necia Janse van Vuuren 1 Anando Neethling 3
Nina Grobler 4 Ockert Graham 5
Thembinkosi Cewana 6 Seriska Pieterse 6
Anando Neethling 7  
Werner Budricks 8

 

3P Sporter O/16 Plek   3P Veer O/21 Plek
Charl Greyling 1 Chris Jansen 3
Charlto Voster 3 Gavin Meiring 4
Waldo Oosthuizen 4  
Herman Mynhardt 6
Jean-Michel Steyn 7
Angelique Slatter 8

SKYFSKIET UITSLAE

Monday, March 7th, 2011

Baie geluk aan die volgende leerders met hul uitslae tydens die GWSTS 10M:

10M Presisie Seuns   10M Sporter O/21
Gavin Meiring 530   Zanelle van Staden 312
Waldo Oosthuizen 530   Ockert Graham 309
Werner Budricks 520   Seriska Pieterse 302
Anando Neethling 518   Anando Neethling 286
Ockert Graham 515      
JJ Wiehahn 515      
Thembinkosi Cewana 474      

 

10M Sporter O/16   10M Sporter O/13
Herman Mynhardt 339   Jacques Steyn 237
Charl Greyling 335   Celest Alberts 188
Jean-Michel Steyn 324   Justin Alberts 128
Waldo Oosthuizen 321   Gerhard Nortje 108
Simoné Budricks 314      
Angelique Slatter 311   10M Veer O/21
Zander Niemand 297   Gavin Meiring 290
Simone Jones 294   Chris Jansen 229

SAARA UITSLAE TE KLERKSDORP:

Soos gewoonlik is die Florrie magic weer wyd gestrooi, Heystek Grobler (Florrie van 2010) word verkies tot die Junior mans presisiespan, Necia Janse van Vuuren word verkies tot die junior dames ontwikkelingspan en Monique Brits word verkies as reserwe vir die junior dames ontwikkelingsspan.

Al hierdie spanne toer later die jaar na Duitsland om Suid Afrika daar te gaan verteenwoordig.   Baie geluk aan al hierdie skuts.  As die enigste Sporter skut van FSK het Charlto goue medaljes (vir 3P en 10m) in sy ouderdomsgroep gewen.  Hy behaal ook ‘n algehele derde plek en brons medalje in die 3P kompetisie.

Baie geluk aan al ons sterretjies!

SKYFSKIETUITSLAE: GWSTS 3P LIGA

Monday, August 16th, 2010

 

Baie geluk aan almal wat medaljes verower het:

Goud:  Heystek Grobler, Charlto Vorster en Gheran Bantjes

Silwer:  Charl Greyling, Gavin Meiring en Anando Neethling

Brons:  Zander Venter en  Dean Smit

 

Die volgende skuts is in die Goue Leeus span opgeneem.  Baie geluk.

 

Presisie A                             Presisie B                             Presisie C

Heystek Grobler                    Zander Venter                       Bonita Burger

Neil Faasen                           Thembinkosi Cewanna

                                                Monique Brits

                                                Necia Janse v Vuuren

 

Sporter O/13                        Sporter O/16A                      Sporter O/16B        

Charlto Vorster                      Nina Grobler                          Ockert Graham         

                                                Charl Greyling                        Simone Budricks     

                                                                                                Waldo Oosthuizen    

 

Sporter O/16C

Herman Mynhardt

Davin van Niekerk

 

Sporter O/21A                      Sporter O/21B                     Springer O/21A

Gerhard v Aswegen              Izelle v Aswegen                    Gavin Meiring

Gheran Bantjes                    

Anando Neethling

 

 

 

 

Skyfskiet SANSSU Nasionale Posligauitslae

Monday, July 19th, 2010

 

Die posliga waaraan almal so hard gewerk en geskiet het se uitslae is uit… en die wenners is  FLORIDA.  Baie geluk!

Werner Budricks het ‘n volkaart in prone.

Gheran Bantjes is die senior sporter wenner en Herman Mynhardt wenner van die junior veerskuts. 

Ons seniors behaal eerste, tweede en vierde plekke. 

Die senior veerspan behaal derde plek.

Die presisie seuns spanne is eerste, tweede en vierde en die dogters presisie eerste en tweede.    Baie geluk aan al hierdie spanne!

SKYFSKIETUITSLAE

Monday, May 17th, 2010

 

Uitslae van die GWSTS Liga 1 op 15 Mei 2010

 

 

 

 

10M Olimpies Seuns

Medalje

TOTAAL

2

Heystek Grobler

Silwer

563

4

Zander Venter

 

557

5

Gerhard van Aswegen

 

555

10M Olimpies Dogters

 

 

1

Necia Janse van Vuuren

Goud

365

2

Bonita Burger

Silwer

361

3

Nina Grobler

Brons

353

4

Monique Brits

 

351

10M Sporter 0/16

 

 

4

Nina Grobler

 

330

5

Charl Greyling

 

328

10M Sporter O/21

 

 

2

Gheran Bantjes

Silwer

340

3

Gerhard van Aswegen

Brons

339

5

Anando Neethling

 

333

10M Sporter O/13

 

 

1

Chalto Voster

Goud

286

3

Dean Smith

 

219

4

Markus Wiehanhn

 

186

10M Veerklas 0/21

 

 

3

Gavin Meiring

Brons

279

SKYFSKIETUITSLAE

Thursday, May 6th, 2010
  • Geluk aan Heystek Grobler. SAARA het hom as senior Protea skut genooi om in Duitsland aan die Wêreldbeker te gaan deelneem in Augustus.

Uitslae by die SANSSU Proewe in Kimberley:

  • Necia wen die 10M Presisie dogters item
  • Neil is die top 3P Presisie skut en 3de in 10M staan
  • Thembinkosi skiet ‘n ‘n volkaart in Prone
  • Necia en Neil is in die SANSSU span opgeneem wat in Engeland aan die Bisley gaan deelneem.

Baie geluk!

SKYFSKIETUITSLAE

Tuesday, April 13th, 2010

Noord-Gauteng Interprovinsiaal 29 – 30 Maart 2010

Baie geluk aan:

PRESISIE

1

2

3

10m Olimpies

Seuns (600)

Heystek Grobler

Zander Venter

Meisies (400)

Necia J v Vuuren

Bonita Burger

3P Presisie

Seuns (600)

Neil Faasen

Heystek Grobler

Meisies (600)

Monique Brits

Necia J v Vuuren

Bonita Burger

Dissiplines

Heystek Grobler

Neil Faasen

Staan

Neil Faasen

Kniel

Neil Faasen

Necia J v Vuuren

Heystek Grobler

Groot totaal:

Seuns (1800)

Heystek Grobler

Neil Faasen

Zander Venter

Meisies (1600)

Necia J v Vuuren

Monique Brits

Bonita Burger

SPORTER O21

1

2

3

10m Olimpies

(400)

Gerhard van Aswegen

Dissiplines

Gheran Bantjes

Staan

Gerhard van Aswegen

3P

(1200)

Gerhard van Aswegen

Groot totaal:

(1600)

Gerhard van Aswegen

SPORTER O16

1

2

3

10m Olimpies

(400)

Waldo Oosthuizen

SPORTER O13

1

2

3

10m Olimpies

(400)

Chalto Voster

3P

(1200)

Chalto Voster

Groot totaal:

(1600)

Chalto Voster

VEER 021

1

2

3

10m Olimpies

(400)

Gavin Meiring

Dissiplines

Gavin Meiring

Staan

Gavin Meiring

Kniel

Gavin Meiring

3P

(1200)

Gavin Meiring

Groot totaal:

(1600)

Gavin Meiring

TOTAAL

14

10

13