Baie geluk! Sterkte vir die volgende wedstryd.
|
Florida vs Noordheuwel
|
|
Florida vs Bastion
|
| Seuns |
34 – 16 |
Bastion gee punte
|
| Dogters |
26 – 24 |
TENNISWEDSTRYDE: 1e KWARTAAL
- Bastion
|
|
Week 1
20-24 Feb |
1 vs 3 |
2 vs 5 |
4 vs 6 |
- Florida
|
Week 2
27 Feb – 2 Maart |
1 vs 2 |
3 vs 4 |
5 vs 6 |
- KHS
|
Week 3
5-9 Maart |
6 vs 1 |
3 vs 2 |
5 vs 4 |
- Monnas
|
Week 4
12-16 Maart |
5 vs 1 |
6 vs 3 |
4 vs 2 |
- Noordheuwel
|
Week 5
19-23 Maart |
1 vs 4 |
6 vs 2 |
5 vs 3 |
- Roodepoort
|
|
|
|
|
Posted
March 5th, 2012 in Ander sport, Uitslae
|
Comments Off
Posted
March 1st, 2012 in Florrie Fokus Nuusbrief
|
Comments Off
Die Florries se eerste Babbelfees het op Woensdag, 22 Februarie, plaasgevind :
Die sprekers het hul soos gewoonlik puik van hul taak gekwyt. Baie geluk en baie dankie aan al die spanne.
`n Besondere woord van gelukwensing aan die volgende spanne wat as wenners van die dag uit die stryd getree het:
Graad 12-Linguaspan
Graad 10–span
Francois Lion-Cachet en Markus Janse van Rensburg het onderskeidelik eerste en tweede geëindig in die beste spreker-afdeling. Baie geluk seuns, julle het die Florrie-naam hoog gehou!
Posted
February 27th, 2012 in Algemene Nuus
|
Comments Off
- Daar doen Hoërskool Florida dit weer! Mnr. Francois Naudé is aangewys as die nasionale wenner in die kategorie “Excellence in Secondary School Teaching” in die jaarlikse NTA (National Teachers Awards). Hy is dus ons tweede nasionale wenner!
- Baie geluk aan ons atletiekspan wat verlede Vrydagaand in Boksburg baie mooi presteer het. Talle atlete het van hul beste prestasies nog bereik. Nou is die groot saak van Interhoër op hande. Fokus, oefening en toewyding word gevra van elke spanlid. Geen wintersport of enige iets anders, mag nou die aandag aftrek van die Interhoër nie.
- Venus Peacock (gr. 8), Charlene Peacock (gr. 10) en Hendre Saayman (gr. 10) het die afgelope naweek in hul onderskeie gewigsafdelings eerste plekke behaal tydens die Oos-Gauteng Ope in Stoei. Baie geluk!
Posted
February 27th, 2012 in Algemene Nuus
|
Comments Off
Posted
February 24th, 2012 in Florrie Fokus Nuusbrief
|
Comments Off
BESTE UITSLAE / PRESTASIES VAN DIE PRESTIGE BYEENKOMS
| Naam |
Item |
Prestasie |
ASA-punte |
| Stefani van Niekerk |
D O/16 VS |
5,66m |
990 |
| Gihard Visagie |
S O/16 Diskus
S O/16 Gewig |
46,33m
14,36m |
895
819 |
| Juandré Joubert |
S O/15 Diskus |
45,81m |
890 |
| André Bezuidenhout |
S O/15 Diskus |
45,76m |
889 |
| Justin Bhana |
S O/16 100m |
11,11s |
880 |
| Clive Davis |
S O/14 100m
S O/14 100mH
S O/14 200m
S O/14 300mH |
12,06s
14,74s
25,01s
42,88s |
815
825
828
791 |
| Ivan Chapman |
S O/14 800m |
2m12,73s |
869 |
| Minette van der Westhuizen |
D O/17 800m |
2m20,59s |
872 |
| Armand Goosen |
S O/17 VS
S O/17 DS |
6,51m
13,28m |
823
816 |
| Tshepo Mooki |
S O/19 200m
S O/19 400m |
22,34s
49,04s |
811
832 |
| Elizabith Loots |
D O/16 GS |
11,70m |
821 |
| Monique van Vuuren |
D O/19 VS |
5,11m |
745 |
Posted
February 20th, 2012 in Atletiek, Uitslae
|
Comments Off
Posted
February 20th, 2012 in Algemene Nuus
|
Comments Off
Posted
February 15th, 2012 in Florrie Fokus Nuusbrief
|
Comments Off
HoërskoolFloridase Prestige Gholfdag vind op Donderdag, 31 Mei 2012, op die Krugersdorp Gholfbaan plaas. Dit is een van die hoogtepunte op die gholfkalender en beloof om beslis ‘n prestige-geleentheid te wees.
Daar is werklik by ons skool soms groot nood, daarom word daar beoog om die wins van die gholfdag eerstens ten bate van die skool se welsynsfonds aan te wend. In 2012 word daar ook begin met die bouwerk aan die skool se nuwe administratiewe blok en die ander gedeelte van die wins sal ook in die boufonds gestort word.
Ons neem graag die vrymoedigheid om u te nader. U betrokkenheid sal help om die sukses van hierdie geleentheid te verseker. Ukandit op een van die volgende wyses doen of indien u op enige ander wyse ‘n bydrae wil lewer,kanu ons gerus kontak. Ons benodig nog borge vir die volgende :
1. Borg van spelersfooie : R13 200-00
2. Borg van aandete : R 8 000-00
3. Borg van ‘n bof (1, 9, 10) : R 5 000-00 per bof
4. Borg van ‘n bof (7, 11, 15) : R 2 000-00 per bof
5. Enige ander bydrae in die vorm van pryse.
Die prys vir ‘n vierbal beloop R2 000-00 en ukanook ‘n bydrae lewer deur in te skryf vir ‘n vierbal of ‘n vierbal te borg.
Ons glo dat die blootstelling wat u tydens hierdie gholfdag sal kry, werklik waardevol vir u besigheid sal wees. Ons hoop dus dat u u weg sal oopsien om ons te ondersteun.
Vir enige verdere navrae kontak me Lina le Roux by 011-672 5345/6.
By voorbaat dankie vir u positiewe gesindheid.
Posted
February 14th, 2012 in Algemene Nuus
|
Comments Off
Hiermee die beste prestasies van verlede Vrydagaand se Randburg-byeenkoms
| Naam |
Item |
Prestasie |
ASA-punte |
| Justin Bhana |
S O/16 100m
S O/16 200m |
11,0s
22,65s |
776
790 |
| Tshepo Mooki |
S O/19 200m |
22,12s |
762 |
| Ashley Lindewal |
S O/16 110mH |
15,54s |
726 |
| Jean-Dean Malan |
S O/14 VS |
5,47m |
|
| Armand Goosen |
S O/17 VS
S O/17 DS |
6,71m
13,16m |
806 |
| Stefani van Niekerk |
D O/16 VS |
5,20m |
847 |
| Elizabith Loots |
D O/16 Diskus |
33,51 |
808 |
| Clive Davis |
S O/14 300mH |
42,94s |
865 |
| Marco Fick |
S O/17 HS |
1,75m |
|
| |
|
|
|
|
Posted
February 13th, 2012 in Atletiek, Uitslae
|
Comments Off
Ek rapporteer graag terug oor sport- en ander prestasies wat personeel of leerders behaal, veral dié buite skoolverband. Stuur gerus die inligting / prestasie na me. Ethne Oelofse per epos. Andersins kan u net ‘n afskrif van die toekenning na die kantoor stuur.
- Danielle Greyling (gr. 9) is gekies virGautengse O/16-dogterskrieketspan wat pas ‘n paar wedstryde teen ‘n span van Wallis gespeel het. Baie geluk, Danielle, dalk gaan jy nog eendag vir SA speel!
- Tydens verlede week se top 10-Atletiekbyeenkoms het die volgende Florrie-atlete medaljes verower:
| Naam |
Item |
Prestasie |
| Steven du Plessis, Justin Bhana, Mario du Plessis, Tshepo Mooki |
S O/19 Aflos |
1ste plek |
| Gihard Visagie |
Diskus |
2de plek |
| Steven du Plessis |
Driesprong |
2de plek |
| Stefani van Niekerk |
Verspring |
3de plek |
| Tshepo Mooki |
400m |
3de plek |
Posted
February 13th, 2012 in Uitslae
|
Comments Off
Posted
February 9th, 2012 in Florrie Fokus Nuusbrief
|
Comments Off
Hiermee die beste uitslae tydens die tuisbyeenkoms van 3 Februarie 2012
|
Beste prestasies
|
| Marco Fick |
S O/17 HS |
1,85m |
| Monique van Vuuren |
D O/19 VS |
5,34m |
| Mario du Plessis |
S O/19VS |
6,59m |
| Celeste Nagel |
D O/17 3000m |
11m 48,4 |
| Mari-Lee Davis |
D O/17 Gewig
D O/17 Diskus |
9,90m
32,09m |
| Morné Kok |
S O/19 3000m |
13m 27,3 |
| Deidré Bothma |
D O/19 3000m |
13m 12,0 |
| Gihard Visagie |
S O/16 Gewig
S O/16 Diskus |
14,06m
43,10 |
| Jeandene Malan |
S O/14 VS |
5,42m |
| Ralton October |
S O/16 VS |
6,43m |
| André Bezuidenhout |
S O/15 Diskus |
45,23m |
| Melissa Lombaard |
D O/15 Spies |
31,76m |
| Ryan van Onselen |
S O/17 Spies |
50,79m |
| Ashley Lindewal |
S O/16 400mH
S O/16 110mH |
61,7s
15,8s |
| Clive Davis |
S O/14 300mH
S O/14 100m
S O/14 100mH
S O/14 200m |
42,80s
11,7s
14,7s
24,4s |
| WaldoEsterhuizen |
S O/17 Gewig |
13,36m |
| Ralph van Vuuren |
S O/15 VS |
5,53m |
| Steven du Plessis |
S O/17 VS |
6,57m |
| Vian Pretorius |
S O/19 Spies |
49,44m |
| Ivan Chapman |
S O/14 800m |
2m18,2 |
| Minette van der Westhuizen |
D O/17 800m
D O/17 11500m |
2m26,4
5m21,6 |
| Sonja Seyffert |
D O/19 800m
D O/19 1500m |
2m39,9
4m44,4 |
| Stefani van Niekerk |
S O/16 VS |
5,37m |
| Mike Riley |
S O/19 Gewig
S O/19 Diskus |
13,26m
37,54m |
| Lené van Jaarsveld |
D O/14 100m
D O/14 200m
D O/14 400m |
13,7s
25,7s
68,2s |
| Justin Bhana |
S O/16 100m
S O/16 200m |
10,9s
22,9s |
| Tshepo Mooki |
S O/19 100m
S O/19 200m
S O/19 400m |
10,8s
22,69s
51,6s |
| Elizabith Loots |
D O/16 HS |
1,45m |
| RenoPothas |
S O/16 HS |
1,65m |
| Armand Goosen |
S O/17 DS |
12,64m |
| Kyle van Huysteen |
S O/15 400m |
58,5s |
|
ALGEHEEL BESTE PRESTASIES:
|
| Junior Baan Atleet (D) |
Lené van Jaarsveld |
| Junior Baan Atleet (S) |
Clive Davis |
Posted
February 6th, 2012 in Atletiek, Uitslae
|
Comments Off
Posted
February 2nd, 2012 in Florrie Fokus Nuusbrief
|
Comments Off
Hoërskool Florida voer vanjaar die musiekblyspel “Legally Blond” op in die Pro Musica Teater vanaf 18 April 2012 tot 21 April 2012.
Die welbekende film “Legally Blond” is verlede jaar verwerk as ’n musiekblyspel en is sopas in Broadway opgevoer. Hoërskool Florida is so bevoorreg om eerste in Suid-Afrika te wees met die opvoer van hierdie blyspel. Ons stel graag hierdie produksie bekend aan die publiek van Suid-Afrika.
Die produksiespan is as volg:
Regisseur: Me. Hesta van Straten
Produksiebestuurder: Me. Lina le Roux
Musikale direkteur: Mnr. Marten van Wyk
Choreograaf: Me. Danit Bukris

Posted
February 2nd, 2012 in Algemene Nuus, Kultuur, Produksies
|
Comments Off