- Top Achieving Town School (%)
- Best Performing School
- Overall School of Excellence
Verder word Dannike Zietsman aangewys as die Dux leerder in die Distrik met ‘n gemiddeld van 93.1%
Toppresteerders is:
Dannike Zietsman 93.1%
Jeandre Visser 91.6%
Kayla Ferreira 83.4%
Caitlyn Potter 81.1%
1 LEERDER MET 8 ONDERSKEIDINGS
Dannike Zietsman 93.1%
1 LEERDER MET 7 ONDERSKEIDINGS
Jeandré Visser 91.57% 4 LEERDERS MET 5 ONDERSKEIDINGS Kayla Ferreira 83.4%
Caitlin Potter 81.14%
Charisma Booysen 79.8%
Crystal-Leigh Schaper 74.5%
7 LEERDERS MET 4 ONDERSKEIDINGS Zanellé Versteeg 81.86%
Dedré Bekker 79.8%
Dominique van der Westhuizen 79.14%
Heidri Nel 79.0%
Jayden van der Westhuizen 77.7%
Janrie Theart 76.0%
Sunelle Venter 72.0%
Ons spog verder met 13 pragtige vakgemiddeldes bo 60%:
Lewensoriëntering 82%
IT 78% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Siviele Tegnologie 76% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Dramatiese Kunste 74%
Musiek 69% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Visuele Kuns 67% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Engels HL 66%
Engels FAL 65%
Toerisme 64%
Afrikaans 63% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Tegniese Wetenskap 60% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Ingenieursgrafika en Ontwerp 60% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Verbruikerstudiestudies 60% (ontvang toekenning as beste presterende vak in die distrik)
Die volgende vakke ontvang ook toekennings vir beste prestasie in vak:
Frans, Wiskunde en Elektriese Tegnologie
Die volgende leerders ontvang toekennings vir die beste vakgemiddeldes in die Distrik:
Dannike Zietsman
IT – 95% en Lewenswetenskap – 92%
Hein Arlow
Siviele Tegnologie – 89%
Jeandre Visser Afrikaans Eerste taal – 92% en Drama – 97% asook die naaswenner van die
“Town School Top learner” trofee.
Heidrie Nel
Visuele Kuns – 90%
Wat die uitslae verder merkwaardig maak, is dat ons Distrik (Johannesburg Wes) as die beste Distrik in die land aangewys is. Dit is ʼn ongelooflike prestasie.
Ons opregte dank aan elke onderwyser wat van graad-8 af met hierdie spoggroep leerders gewerk het. Baie, baie dankie aan elke graad 12-onderwyser en mentors wat getrou ekstra klasse gegee en baie ekstra moeite met elke leerder gedoen het. Groot dank vir al die sms’e, bemoedigende woorde en gebede.
Mag ons liewe Vader elke graad 12-leerder van 2023 seën met ʼn mooi en suksesvolle toekoms.