
Die jaarlikse Distriksprysuitdeling vir die graad 12-personeel van 2024 het op Vrydag,14 Februarie 2025 plaasgevind.
15 personeel in 12 vakke behaal die hoogste gemiddeld in die distrik.
Elize Bekker Visuele Kuns
Tharien Oosthuizen Musiek
Mari Jv Vuuren IT
Johan Byleveld IGO
Daniel Basson Elektries
Simoné Joubert Drama
Koos Jv Vuuren Siviel
Ciska Mohlen Verbruikerstudies
Magriet Vorster Afrikaans
Rosemary Swanepoel Afrikaans
Audrey van Heerden Afrikaans
Almarie Katzke Afrikaans
Pieter Jordaan Tegniese Wetenskap
Michell Wilsnagh Tegniese Wiskunde
Martha vd Berg Frans
3 personeellede in 1 vak behaal die tweede hoogste gemiddeld in die distrik.
Zandrea Marx LO
Johan Botha LO
Julius Katzke LO
9 personeel in 2 vakke behaal die derde hoogste gemiddeld in die distrik.
Willemien Boll Wisk Gelet
Michelle Fouché-Jacobs Wisk Gelet
Louise Badenhorst Wisk Gelet
Ronelle Nell Eng FAL
Amanda Kruger Eng FAL
Rene Strydom Eng FAL
Aliesha Theron Eng FAL
Ronè Potgieter Eng FAL
Junell van Wyk Eng FAL