COVID-19 Inligting en Dokumentasie
Die Corona virus van 2019 (verkort as COVID-19) is ‘n siekte wat veroorsaak word deur die SARS-CoV-2 Corona virus wat die lugweg besmet. Dit is die eerste keer in die Chinese Stad, Wuhan, deur die plaaslike kantoor van die Wêreld Gesondheid organisasie (WGO) geïdentifiseer. SARS-CoV-2 is een van sewe bekende Corona virusse, insluitend dié wat Suid-Asië Respiratoriese Sindroom (SARS) en Midde-Ooste Respiratoriese Sindroom (MERS) in 2002 en 2012 onderskeidelik veroorsaak het.
Belangrike dokumente:
Mythbusters: Contamination (https://youtu.be/3wPKBpk7wUY)
Let asseblief daarop dat hierdie dokument onderhewig is aan verandering soos COVID-regulasies wysig.