

Vakkeuses Gr 8-12
Hoërskool Florida is bekend vir die uitgebreide verskeidenheid vakke wat aangebied word.
Leerders van ander skole neem dikwels addisionele vakke in die middae by ons.
Die koste is baie billik en gee leerders ‘n groter keuse om hulle sodoende beter vir die toekoms voor te berei .
Akademiese navrae
Florries beskik oor ‘n puik vakkundige personeelkorps met ‘n goeie balans tussen ervare en jong onderwysers.
Vir enige akademiese navrae, kontak gerus u kind se graadhoof.
Graad 8: Me Tharien Oosthuizen (tharieno@florries.co.za) en mnr Dian Wilsenach (dianw@florries.co.za).
Graad 9: Me Magriet Vorster (magrietv@florries.co.za).
Graad 10: Me Mari Janse van Vuuren (marijvv@florries.co.za) en me Aliesha Theron (alieshat@florries.co.za).
Graad 11: Me Mari Janse van Rensburg (mariJjvr@florries.co.za) en me Charlene Hanekom (charleneh@florries.co.za).
Graad 12: Mnr Johan Byleveld (johannesb@florries.co.za).