DISTRIKPRYSUITDELING (PERSONEEL VAN 2024)
Die jaarlikse Distriksprysuitdeling vir die graad 12-personeel van 2024 het op Vrydag,14 Februarie 2025 plaasgevind. 15 personeel in 12 vakke behaal die hoogste gemiddeld in die distrik. Elize Bekker Visuele Kuns Tharien Oosthuizen […]
Hoërskool Florida ontvang toekennings

Top Achieving Town School (%) Best Performing School Overall School of Excellence Verder word Dannike Zietsman aangewys as die Dux leerder in die Distrik met ‘n gemiddeld van 93.1% Toppresteerders is: Dannike Zietsman 93.1% Jeandre Visser 91.6% Kayla Ferreira 83.4% Caitlyn Potter 81.1% 1 LEERDER MET 8 ONDERSKEIDINGS Dannike Zietsman […]